atlantiese mis
ver uit die see
krap tygerberg se rug
vou lakens gelyk
waar roeswingerd
met lowerwei kontras
op d’ aria
in die bloemendalwyk
tussen wat is
en wat was
ver uit die see
krap tygerberg se rug
vou lakens gelyk
waar roeswingerd
met lowerwei kontras
op d’ aria
in die bloemendalwyk
tussen wat is
en wat was