FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

4 posters

    Die spieël

    Willem Coetzee
    Willem Coetzee


    Location | Ligging : johannesburg
    Posts | Bydraes : 44
    Points | Punte : 103
    Join date | Datum aangesluit : 2011-08-28
    Age | Ouderdom : 59

    Die spieël Empty Die spieël

    Post by Willem Coetzee Thu 29 Sep 2011, 12:21 am

    uit die spieël kyk
    iemand na my t’rug
    oë geslote helemaal dig

    skanse na buite
    oorloë woed binne
    bloeddorstig om my sinne

    son op en neer
    glas, silwer en swart
    poog vergeefs te reflekteer

    gekapte vleis
    gebreekte been
    niks daarvan wys

    my uitgerukte binnegoed
    anderkant
    anderkant


    Location | Ligging : Port Elizabeth
    Posts | Bydraes : 342
    Points | Punte : 382
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-04
    Age | Ouderdom : 47

    Die spieël Empty Re: Die spieël

    Post by anderkant Thu 29 Sep 2011, 12:24 am

    Genade, hierdie is een van die kragtigste werke wat ek in 'n rukkie gelees het. Puik.
    avatar
    Guest
    Guest


    Die spieël Empty Re: Die spieël

    Post by Guest Thu 29 Sep 2011, 1:54 am

    wow willem!!!! jy verstaan om baie in min te se
    avatar
    Nico10


    Posts | Bydraes : 57
    Points | Punte : 122
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-12
    Age | Ouderdom : 38

    Die spieël Empty Re: Die spieël

    Post by Nico10 Thu 29 Sep 2011, 2:42 pm

    Stem saam met die ander. Goed gedoen!
    girllivinginherdreams
    girllivinginherdreams


    Location | Ligging : Swakopmund Namibia
    Posts | Bydraes : 76
    Points | Punte : 106
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-06
    Age | Ouderdom : 43

    Die spieël Empty Re: Die spieël

    Post by girllivinginherdreams Mon 03 Oct 2011, 7:40 pm

    Willem wow raw sore true daring renching true and dam well written
    Willem Coetzee
    Willem Coetzee


    Location | Ligging : johannesburg
    Posts | Bydraes : 44
    Points | Punte : 103
    Join date | Datum aangesluit : 2011-08-28
    Age | Ouderdom : 59

    Die spieël Empty Re: Die spieël

    Post by Willem Coetzee Wed 05 Oct 2011, 12:53 am

    Baie dankie - ek waardeer!

    Sponsored content


    Die spieël Empty Re: Die spieël

    Post by Sponsored content

      Similar topics

      -

      Current date/time is Mon 29 Apr 2024, 11:24 pm