FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Ystervuis

    Danie Stander
    Danie Stander


    Location | Ligging : Vaalwater
    Posts | Bydraes : 31
    Points | Punte : 33
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-26
    Age | Ouderdom : 44

    Ystervuis Empty Ystervuis

    Post by Danie Stander Thu 29 Sep 2011, 7:33 pm

    Die kas, die deur, die trap, die boom...elkeen moes die skuld reeds kry! Vandag 'n oog, more 'n lip; gister was dit in my maag. Verstaan jy, as ek moet kies, dan kies ek maar 'n klap. Sy hand is groot...en hard...maar sy stewels het staalpunte en is, glo my, geen grap. Dit is my eie skuld, ek weet...hoekom moes ek dit weer vergeet!? Na soveel jaar...ek moet mos weet, sowaar! Sy sokkies en broeke pas net gladnie by mekaar! Ek moet dankbaar wees, ek weet, dat hy so hard werk en my dit spaar. En dis veiliger om heeldag in die huis te bly...daar buite is glo erger mans as hy! Dis hoekom hy die sleutels vat, elke oggend as hy ry. Dan weet hy ek is veilig, net hier in die huis...wat hy regeer met ystervuis...
    avatar
    Guest
    Guest


    Ystervuis Empty Re: Ystervuis

    Post by Guest Thu 29 Sep 2011, 7:38 pm

    ek ril,.............jy praat asof jy dit ken
    Danie Stander
    Danie Stander


    Location | Ligging : Vaalwater
    Posts | Bydraes : 31
    Points | Punte : 33
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-26
    Age | Ouderdom : 44

    Ystervuis Empty Re: Ystervuis

    Post by Danie Stander Thu 29 Sep 2011, 7:41 pm

    Ronel, nee, gelukkig nie uit persoonlike ervaring of van iemand naby aan my nie. 'N mens sien net soms dinge raak...
    avatar
    Guest
    Guest


    Ystervuis Empty Re: Ystervuis

    Post by Guest Thu 29 Sep 2011, 7:43 pm

    my eerste gedig in 20 jaar lê iewers,......... die draak
    Danie Stander
    Danie Stander


    Location | Ligging : Vaalwater
    Posts | Bydraes : 31
    Points | Punte : 33
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-26
    Age | Ouderdom : 44

    Ystervuis Empty Re: Ystervuis

    Post by Danie Stander Thu 29 Sep 2011, 7:45 pm

    Vertel asb meer, Ronel?
    avatar
    Guest
    Guest


    Ystervuis Empty Re: Ystervuis

    Post by Guest Thu 29 Sep 2011, 7:47 pm

    lees maar my werk in alles is brokkels van gister versier met lila verf van vandag en more
    Danie Stander
    Danie Stander


    Location | Ligging : Vaalwater
    Posts | Bydraes : 31
    Points | Punte : 33
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-26
    Age | Ouderdom : 44

    Ystervuis Empty Re: Ystervuis

    Post by Danie Stander Thu 29 Sep 2011, 7:51 pm

    Ek het so agter gekom... Party van ons dig uit persoonlike ondervinding om te cope, ander lewer sosiale repliek...en soms is dit die fynste vermenging van beide...
    avatar
    Guest
    Guest


    Ystervuis Empty Re: Ystervuis

    Post by Guest Thu 29 Sep 2011, 7:56 pm

    true to the witches form I brew in stewing pot of magic words

    Sponsored content


    Ystervuis Empty Re: Ystervuis

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Fri 17 May 2024, 2:07 am