ek wou jou nare drome vir jou droom
wou jou teleurstellings vir jou dra
sou selfs gaan le sodat die dok my moet sny
het jou boetes vir jou betaal
het net mooi en skoon by jou toegelaat
net lekker en soet ingelaat
het aan jou alles gegee, gedoen
dit was eens op 'n tyd
wou jou teleurstellings vir jou dra
sou selfs gaan le sodat die dok my moet sny
het jou boetes vir jou betaal
het net mooi en skoon by jou toegelaat
net lekker en soet ingelaat
het aan jou alles gegee, gedoen
dit was eens op 'n tyd