FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Die seisoene

    Manie Jackson
    Manie Jackson


    Location | Ligging : Wonderboom Pretoria
    Posts | Bydraes : 119
    Points | Punte : 319
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-04
    Age | Ouderdom : 46

    Die seisoene Empty Die seisoene

    Post by Manie Jackson Thu 29 Sep 2011, 8:43 pm

    Maak die Winter hart verlange.
    Dwaal in onthou se gange.
    Baar die Herfs dalk vrees.
    Oor dinge wat kon wees.
    Sal die Lente bloei mens verbly.
    As die lewe weer kleur kan kry.
    En finaal as die Somer kom.
    Sal die liefde tenvolle blom.


    Manie Jackson

      Current date/time is Fri 17 May 2024, 6:20 am