FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Donkerkop

    Manie Jackson
    Manie Jackson


    Location | Ligging : Wonderboom Pretoria
    Posts | Bydraes : 119
    Points | Punte : 319
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-04
    Age | Ouderdom : 46

    Donkerkop Empty Donkerkop

    Post by Manie Jackson Thu 29 Sep 2011, 8:45 pm

    Aande soos vanaand,
    Weet ek, soek ek verniet, as ek verlang.
    Skilder jy my mee,
    Soos die golwe van die see.
    Maak my aan jou liefde verslaaf.
    Leer jy -o donkerkop!- my jou wee.
    Dienstig, passievol.
    Wil ek jou alles gee.
    As jy dink jy ken my sin,
    Dink jy, jy kan my bemin?
    Wink jy met jou oe nader,
    Wie is die mooi vrou se vader?
    Laat my uit jou beker drink.
    Jou skoonheid, my hart vol geskink.
    My pen, my drome, my eer.
    Alles wat ek is – jou begeer!

    Manie Jackson

      Current date/time is Fri 17 May 2024, 2:05 am