FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

2 posters

    Chemistry se jy?

    Enid
    Enid


    Location | Ligging : Wes Kaap
    Posts | Bydraes : 339
    Points | Punte : 509
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-05
    Age | Ouderdom : 51

    Chemistry se jy? Empty Chemistry se jy?

    Post by Enid Thu 29 Sep 2011, 11:08 pm

    Wind deur takke gewaai
    staar ons warm passievolle oë na mekaar
    hitte-energie wat vloei
    deur chemie gevoer

    die een vir die ander gewag
    om deur liefde gespeel te word
    om vasgevang deur jou staar
    nie eers oor jou skouer te loer

    wat het jy gedoen
    om my so te verdoem
    met hartsnare getoor
    om myself te verloor

    my dansritme versteur
    om nog by jou te leer
    van chemie en energie
    wat net jy my kan gee
    anderkant
    anderkant


    Location | Ligging : Port Elizabeth
    Posts | Bydraes : 342
    Points | Punte : 382
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-04
    Age | Ouderdom : 47

    Chemistry se jy? Empty Re: Chemistry se jy?

    Post by anderkant Thu 29 Sep 2011, 11:10 pm

    dankbaar vir hierdie steuring... ek begryp jou vers. pragtig.
    avatar
    Guest
    Guest


    Chemistry se jy? Empty Re: Chemistry se jy?

    Post by Guest Thu 29 Sep 2011, 11:11 pm

    mmm ek het chemie gedop,... maar jou gedig is puik en ek kan dit se want ek het tale geslaag
    anderkant
    anderkant


    Location | Ligging : Port Elizabeth
    Posts | Bydraes : 342
    Points | Punte : 382
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-04
    Age | Ouderdom : 47

    Chemistry se jy? Empty Re: Chemistry se jy?

    Post by anderkant Thu 29 Sep 2011, 11:12 pm

    lekker laat Ronel my nou lag. Die dame in die boom praat waar Enid.
    Enid
    Enid


    Location | Ligging : Wes Kaap
    Posts | Bydraes : 339
    Points | Punte : 509
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-05
    Age | Ouderdom : 51

    Chemistry se jy? Empty Re: Chemistry se jy?

    Post by Enid Thu 29 Sep 2011, 11:16 pm

    dankie julle, ek het ook nie te waffers met daai goed gedoen nie, maar ek dink ek verstaan die ook, baie goed hehe...Nala solank dit nie 'n suurlemoenboom is nie ; )
    avatar
    Guest
    Guest


    Chemistry se jy? Empty Re: Chemistry se jy?

    Post by Guest Fri 30 Sep 2011, 12:10 am

    ek het jou mos nou verduidelik van die bome in Avalon, so as jy verstaan se jy verstaan as jy nie verstaan nie se jy verstaan nie verstaan jy?
    Enid
    Enid


    Location | Ligging : Wes Kaap
    Posts | Bydraes : 339
    Points | Punte : 509
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-05
    Age | Ouderdom : 51

    Chemistry se jy? Empty Re: Chemistry se jy?

    Post by Enid Fri 30 Sep 2011, 12:13 am

    Ek vorsted ja
    avatar
    Guest
    Guest


    Chemistry se jy? Empty Re: Chemistry se jy?

    Post by Guest Fri 30 Sep 2011, 12:15 am

    so die Frau zu verstehen?
    Enid
    Enid


    Location | Ligging : Wes Kaap
    Posts | Bydraes : 339
    Points | Punte : 509
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-05
    Age | Ouderdom : 51

    Chemistry se jy? Empty Re: Chemistry se jy?

    Post by Enid Fri 30 Sep 2011, 12:20 am

    Jip

    Sponsored content


    Chemistry se jy? Empty Re: Chemistry se jy?

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Fri 17 May 2024, 6:48 am