FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

4 posters

    Die vlytige heuningmaker

    Sekelmaantjie
    Sekelmaantjie


    Location | Ligging : Saldanhabaai, Kaapse Weskus
    Posts | Bydraes : 23
    Points | Punte : 47
    Join date | Datum aangesluit : 2011-10-01
    Age | Ouderdom : 24

    Die vlytige heuningmaker  Empty Die vlytige heuningmaker

    Post by Sekelmaantjie Sat 01 Oct 2011, 1:48 pm

    Zoem zoem
    op soek na 'n sonneblom.

    Druip luilekker om jou sakkies
    oorloop-vol te vul.

    Soetbekkie nektar
    vir ons genot.




    © 2010 Janke Sauerman (09/12/2010)
    avatar
    Guest
    Guest


    Die vlytige heuningmaker  Empty Re: Die vlytige heuningmaker

    Post by Guest Sat 01 Oct 2011, 2:42 pm

    sekelmaantjie nou is ek lus vir roosterbrood en heuning!! pragtige beskrywende werk
    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Die vlytige heuningmaker  Empty Re: Die vlytige heuningmaker

    Post by Rudi Coetzer Sat 01 Oct 2011, 7:02 pm

    love jou slot.
    SWERWER
    SWERWER


    Location | Ligging : Pretoria
    Posts | Bydraes : 148
    Points | Punte : 163
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-06
    Age | Ouderdom : 67

    Die vlytige heuningmaker  Empty Re: Die vlytige heuningmaker

    Post by SWERWER Tue 04 Oct 2011, 12:00 am

    Janke,

    Dit is sommer fantasties om jou hier te sien en dit met n pragtige stuk werk ook. Baie geluk, ek sien dat jy n goeie rolmodel het!!! As ek eendag vir julle kom dagse daar langs die see sal ek graag n bietjie van daardie heuning wil proe.

    SWERWER
    anderkant
    anderkant


    Location | Ligging : Port Elizabeth
    Posts | Bydraes : 342
    Points | Punte : 382
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-04
    Age | Ouderdom : 47

    Die vlytige heuningmaker  Empty Re: Die vlytige heuningmaker

    Post by anderkant Tue 04 Oct 2011, 5:33 pm

    Jy vat hier 'n pragtige oomblik en verwoord dit so mooi dat ons nie anders kan om self te glimlag nie. 'n Sonnige, warm boodskappie en vers. Pragtig gedoen.

    Sponsored content


    Die vlytige heuningmaker  Empty Re: Die vlytige heuningmaker

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Mon 29 Apr 2024, 3:18 pm