FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Kussinggeveg

    Enid
    Enid


    Location | Ligging : Wes Kaap
    Posts | Bydraes : 339
    Points | Punte : 509
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-05
    Age | Ouderdom : 51

    Kussinggeveg Empty Kussinggeveg

    Post by Enid Sat 01 Oct 2011, 3:44 pm

    Ek glimlag terwyl ons
    speels kussinggevegte hou

    met tevredenheid voel
    ek jou manlike lyf

    ruik ek jou "mum for men"
    reuk teen my sagte lyf

    neem ek elke geluid
    van jou diep mansstem inag

    elke toonset van jou klank
    oktawe hoog en laag

    voel hoe liefde deur my spoel
    want geen ander kan dit deel

    dit is net vir ons bedoel
    vir jou my liefling wil ek soen



      Current date/time is Thu 16 May 2024, 9:32 pm