FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Pelargonium *

    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Pelargonium * Empty Pelargonium *

    Post by Rudi Coetzer Sun 02 Oct 2011, 1:34 pm

    Jy ritsel byna geruisloos
    soos ñ vroeg-aand lentebries
    deur die bruin populiere
    van my oë
    en steek die vure
    aan in die laagvlakte
    van my hart .

    Jou aandrok kurf en klou
    in my gunsteling kleur , koringblou
    en my gevoelens
    vir jou migreer
    van die laagvlakte van my hart
    na die hoogland van my brein .

    Jy is my wonderblom .


    ( * Pelargonium = Aandblom
    Wonderblom = marvel of the world
    28/04/2009 20H11
    Smile . Dit was ñ uur en ñ half
    se kuns . )

    avatar
    Guest
    Guest


    Pelargonium * Empty Re: Pelargonium *

    Post by Guest Sun 02 Oct 2011, 2:03 pm

    mmm en dit wys!! puik stuk
    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Pelargonium * Empty Re: Pelargonium *

    Post by Rudi Coetzer Mon 03 Oct 2011, 12:45 am

    dit is n ou gedig.....(wens dis nou geskryf ja!)...al is dit nou van toespassing... Laughing

    Sponsored content


    Pelargonium * Empty Re: Pelargonium *

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Thu 16 May 2024, 7:49 pm