FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Vrede.

    Manie Jackson
    Manie Jackson


    Location | Ligging : Wonderboom Pretoria
    Posts | Bydraes : 119
    Points | Punte : 319
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-04
    Age | Ouderdom : 46

    Vrede. Empty Vrede.

    Post by Manie Jackson Mon 03 Oct 2011, 7:35 pm

    Vandag wil ek net rustig wees.
    Onsin praat en boeke lees.
    Verlang na mense wat ek skaars ken,
    Iets verloor en dalk iets wen.
    Moedeloos deur die ruite staar
    Wag tot die Son en Wind bedaar.
    Smag om by jou te wees.
    Besef die swakheid van die vlees.
    As dit my op my kniee sal hou.
    Dag en nag berou.
    As ek tussen grafte stap.
    Rye gisters ingepak.
    Soek ek na geen rede.
    Alles gras en gou vergete.

    Manie Jackson

      Current date/time is Mon 29 Apr 2024, 4:54 pm