FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Magic

    Enid
    Enid


    Location | Ligging : Wes Kaap
    Posts | Bydraes : 339
    Points | Punte : 509
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-05
    Age | Ouderdom : 51

    Magic Empty Magic

    Post by Enid Tue 04 Oct 2011, 3:35 pm

    Ek en jy het magic
    hoe kan ek in die donker,alleennag verdwyn?
    ek is net vir ‘n oomblik op ‘n afdraaipad

    alleentog om myself te ondersoek
    alleentog om myself te vind
    alleentog om te hoor
    alleentog om te bepeins

    vir ‘n oomblik ‘n afdraai gevat
    sal weer my pad terugvind
    ek sal weer terug hardloop

    maar vir nou, vir nou skommelmaai ek
    my arms in die lug om rigting te wys

    vir nou, net vir nou is ek weg

    hoop jy sal wag…..
    avatar
    Besoeker
    Guest


    Magic Empty Re: Magic

    Post by Besoeker Tue 04 Oct 2011, 3:39 pm

    Jippeee : Magic is LEWE - die waardige gees sal daar wees - virseker - om jou terug te glimlag ! Mooi , Enidvrou
    avatar
    Guest
    Guest


    Magic Empty Re: Magic

    Post by Guest Tue 04 Oct 2011, 3:40 pm

    ek hou hiervan,.. dit is hartseer as magick verwyn maar tog is die afdraaie so noodsaaklik!!
    Enid
    Enid


    Location | Ligging : Wes Kaap
    Posts | Bydraes : 339
    Points | Punte : 509
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-05
    Age | Ouderdom : 51

    Magic Empty Re: Magic

    Post by Enid Tue 04 Oct 2011, 3:43 pm

    Dankie Nala en Fafnir....jong ek het veral die magic nou nodig en moenie waag om te vra hoekom nie.
    avatar
    Guest
    Guest


    Magic Empty Re: Magic

    Post by Guest Tue 04 Oct 2011, 3:46 pm

    *blaas vir jou hande vol magick uit my warm hand palms sodat die fyn blink skitter bubbles jou sal vind en omhels*

    Sponsored content


    Magic Empty Re: Magic

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Mon 29 Apr 2024, 6:59 pm