FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

4 posters

    Liefdeskuns

    Willem Coetzee
    Willem Coetzee


    Location | Ligging : johannesburg
    Posts | Bydraes : 44
    Points | Punte : 103
    Join date | Datum aangesluit : 2011-08-28
    Age | Ouderdom : 59

    Liefdeskuns Empty Liefdeskuns

    Post by Willem Coetzee Wed 05 Oct 2011, 1:39 am

    ek het jou soms so lustig lief
    dat ek 'n gedig vir jou wil skryf
    met my tong
    oor al die lekker plekke op jou lyf

    vir jou 'n lied op diep tone set
    dit vir jou saggies sing
    met my lippe en baard
    in jou oor my ding

    vir jou 'n opvoering hou
    en in vervoering bring
    met net my hande
    jou tot jillende ovasies dring

    vir jou 'n film maak
    waar ons arms mekaar omvou
    met my manwees
    in jou diepste warm vrou

    vir jou ons boek se storie vertel
    as jy agterna in my arms lê
    en hoe my ganse hart
    jou altyd so vreeslik lief sal hê
    avatar
    Besoeker
    Guest


    Liefdeskuns Empty Re: Liefdeskuns

    Post by Besoeker Wed 05 Oct 2011, 1:47 am

    SO moet vrou gemin word; jy doen ons geslag se woordvaardigheid groot eer aan , Willem!
    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Liefdeskuns Empty Re: Liefdeskuns

    Post by Rudi Coetzer Wed 05 Oct 2011, 2:26 am

    hou hiervan.
    (dalk kan jy oorweeg omi 2 of so soetsappige stukkies te vervang met iets wat meer pas...dis asof die werk n gesplete persoonlikheid het..?)
    Willem Coetzee
    Willem Coetzee


    Location | Ligging : johannesburg
    Posts | Bydraes : 44
    Points | Punte : 103
    Join date | Datum aangesluit : 2011-08-28
    Age | Ouderdom : 59

    Liefdeskuns Empty Re: Liefdeskuns

    Post by Willem Coetzee Wed 05 Oct 2011, 2:48 am

    Rudi, ek wil nooit "rough, tough and selfish" wees nie. Maar sien my "Cowboy movie" Twisted Evil
    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Liefdeskuns Empty Re: Liefdeskuns

    Post by Rudi Coetzer Wed 05 Oct 2011, 2:54 am

    dit was nie kritiek nie......
    net iets om oor te dink.
    speel John Wayne daarin? Smile
    Willem Coetzee
    Willem Coetzee


    Location | Ligging : johannesburg
    Posts | Bydraes : 44
    Points | Punte : 103
    Join date | Datum aangesluit : 2011-08-28
    Age | Ouderdom : 59

    Liefdeskuns Empty Re: Liefdeskuns

    Post by Willem Coetzee Wed 05 Oct 2011, 3:13 am

    Ek weet jou resensie is goed bedoel - ek trek net jou been. Die hoofkarakter is erens tussen Chuck Norris en John Wayne ....
    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Liefdeskuns Empty Re: Liefdeskuns

    Post by Rudi Coetzer Wed 05 Oct 2011, 3:17 am

    hehehe....
    Laat my somehow ani movie dink,dink dit was Malboro(Of Harley Davidson & the malboro man of flippen so iets...) man of iets>dink Micky Rourke en Don Johnson heta in gespeel.?
    (ongelukkig weet ek sweetall van resensies afi....net n goeie gevoel en n goeie instink....hehehe)
    Willem Coetzee
    Willem Coetzee


    Location | Ligging : johannesburg
    Posts | Bydraes : 44
    Points | Punte : 103
    Join date | Datum aangesluit : 2011-08-28
    Age | Ouderdom : 59

    Liefdeskuns Empty Re: Liefdeskuns

    Post by Willem Coetzee Wed 05 Oct 2011, 3:21 am

    Mmmm - ek het eintlik resensie gese met die voorlaaste strofe in gedagte Very Happy
    avatar
    Guest
    Guest


    Liefdeskuns Empty Re: Liefdeskuns

    Post by Guest Wed 05 Oct 2011, 4:55 pm

    mm 'n romantiese epiese sprokie
    BennyB
    BennyB


    Location | Ligging : Johannesburg. SA
    Posts | Bydraes : 259
    Points | Punte : 517
    Join date | Datum aangesluit : 2011-08-28
    Age | Ouderdom : 55

    Liefdeskuns Empty Re: Liefdeskuns

    Post by BennyB Wed 05 Oct 2011, 5:04 pm

    So moet mens die liefde benader...hmmmm...kan werk as mens net die regte girl het ne...lek my lippe af...hmmmm...sjokelade verf en al...hmmmm...pppfff...verloor ek nou heel tret met wat ek wou se.............. lol!
    avatar
    Guest
    Guest


    Liefdeskuns Empty Re: Liefdeskuns

    Post by Guest Wed 05 Oct 2011, 5:06 pm

    gigggle bennie!!
    Enid
    Enid


    Location | Ligging : Wes Kaap
    Posts | Bydraes : 339
    Points | Punte : 509
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-05
    Age | Ouderdom : 51

    Liefdeskuns Empty Re: Liefdeskuns

    Post by Enid Wed 05 Oct 2011, 10:27 pm

    wat gaan aan met julle mans vandag, okay ek sal hier op die gras bly le en na die sterre staar, want heng sjoe....het nie woorde nie

    Sponsored content


    Liefdeskuns Empty Re: Liefdeskuns

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Mon 29 Apr 2024, 7:48 pm