Jy deeg onder my hande
en ek knie jou versigtig
soos ñ blinde -
ek vingerpunt jou vorm
en potlood jou lyne in
en jy voltooi self
die lente-kleure
tussen-in .
( 24/09/2011 01h15
* Geskryf in die hemel , te Mabote )
en ek knie jou versigtig
soos ñ blinde -
ek vingerpunt jou vorm
en potlood jou lyne in
en jy voltooi self
die lente-kleure
tussen-in .
( 24/09/2011 01h15
* Geskryf in die hemel , te Mabote )