FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

2 posters

    Gun my

    Enid
    Enid


    Location | Ligging : Wes Kaap
    Posts | Bydraes : 339
    Points | Punte : 509
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-05
    Age | Ouderdom : 51

    Gun my Empty Gun my

    Post by Enid Wed 05 Oct 2011, 1:41 pm

    Gun my
    ‘n masker vir die dag
    om alles toe te hou
    agter die gordyn te skuil
    van almal wat my siel wil verruil

    gun my
    stilte in my gedagtegang
    om te wandel op see en sand
    sonder die warrelwind van die stad
    die gejaag na lewens-ideaal
    net vir ‘n oomblik weg te smelt
    van dit wat my jaag

    gun my
    net hierdie dag
    avatar
    Besoeker
    Guest


    Gun my Empty Re: Gun my

    Post by Besoeker Wed 05 Oct 2011, 1:48 pm

    '... van almal wat my siel wil verruil
    ....
    van dit wat my jaag ' ;

    Hoe lekker sou dit nie wees om vir selfs net één dag vry te wees van die aarde se gemeenheid -' vers waarmee ek heeltemal kan identifiseer

    Enid
    Enid


    Location | Ligging : Wes Kaap
    Posts | Bydraes : 339
    Points | Punte : 509
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-05
    Age | Ouderdom : 51

    Gun my Empty Re: Gun my

    Post by Enid Wed 05 Oct 2011, 1:57 pm

    dankie Fafnir vir jou opregte kommentaar, ek waardeer dit regtig
    avatar
    Guest
    Guest


    Gun my Empty Re: Gun my

    Post by Guest Wed 05 Oct 2011, 2:40 pm

    soveel keer in my lewe het ek al so gevoel,... vandaar die magic tree, daar waar min my kan spoor
    Enid
    Enid


    Location | Ligging : Wes Kaap
    Posts | Bydraes : 339
    Points | Punte : 509
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-05
    Age | Ouderdom : 51

    Gun my Empty Re: Gun my

    Post by Enid Wed 05 Oct 2011, 2:46 pm

    behalwe ekke,hehehe ne Nala?
    avatar
    Guest
    Guest


    Gun my Empty Re: Gun my

    Post by Guest Wed 05 Oct 2011, 2:47 pm

    ek se min nie niemand want ja Enid jy mag en jy weet dit ne?
    Enid
    Enid


    Location | Ligging : Wes Kaap
    Posts | Bydraes : 339
    Points | Punte : 509
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-05
    Age | Ouderdom : 51

    Gun my Empty Re: Gun my

    Post by Enid Wed 05 Oct 2011, 2:57 pm

    aaaagh Nala dink asb vandag aan my, ek het regtig groot hel hier en ek is flippen moeg en weet nie lekker hoe om die situasie te hanteer nie
    avatar
    Guest
    Guest


    Gun my Empty Re: Gun my

    Post by Guest Wed 05 Oct 2011, 3:18 pm

    rustig en een probleem op 'n slag sou ek se *hugs*
    SWERWER
    SWERWER


    Location | Ligging : Pretoria
    Posts | Bydraes : 148
    Points | Punte : 163
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-06
    Age | Ouderdom : 67

    Gun my Empty Re: Gun my

    Post by SWERWER Wed 05 Oct 2011, 10:07 pm

    Hi Enid,

    Ek hou baie van die manier hoe jy eers rus vir jouself af pleit en dan rus van dinge om jou wat jou jaag. Kort, kragtig wat die sug van miljoene elke dag vasvang op n trefende manier.

    Dis jammer dat ons almal op die " roller coaster" van die lewe passesiers is en dat dit baie moeilik is om net af te klim. Ek gun jou hierdie dag se rus!

    SWERWER
    Enid
    Enid


    Location | Ligging : Wes Kaap
    Posts | Bydraes : 339
    Points | Punte : 509
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-05
    Age | Ouderdom : 51

    Gun my Empty Re: Gun my

    Post by Enid Wed 05 Oct 2011, 10:24 pm

    dankie Swerwer en toe klim ek maar weer op, want sien ek het gesien hier op FS is waar my ware ondersteuning is en sonder julle, wel now way...kan ek nie...soos Ronel gese het ek asem FS elke dag, elke minuut, elke uur en ja my skryfwerk is ek. Dankie vir jou kommentaar ek waardeer
    SWERWER
    SWERWER


    Location | Ligging : Pretoria
    Posts | Bydraes : 148
    Points | Punte : 163
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-06
    Age | Ouderdom : 67

    Gun my Empty Re: Gun my

    Post by SWERWER Wed 05 Oct 2011, 11:23 pm

    Very Happy

    Sponsored content


    Gun my Empty Re: Gun my

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Mon 29 Apr 2024, 3:31 pm