Met ‘n sensuele kyk
volg sy oë die sagtheid
van my ligte vel
deurdring sy “look” my binnespel
volg die gladde lyne na my rondings
tot alles binne my wil skêl
gee my alles wat jy het
tot my laaste sel, van genot ontplof
volg sy oë die sagtheid
van my ligte vel
deurdring sy “look” my binnespel
volg die gladde lyne na my rondings
tot alles binne my wil skêl
gee my alles wat jy het
tot my laaste sel, van genot ontplof