Laasnag lê nog
warm in my lyf
jou hitte
vars in my gedagtes
die braille van jou lyf
gememoriseer in my vingerpunte
ek was
Dr Livingstone
en jy was Afrika
( 26/05/2006 13h59 )
warm in my lyf
jou hitte
vars in my gedagtes
die braille van jou lyf
gememoriseer in my vingerpunte
ek was
Dr Livingstone
en jy was Afrika
( 26/05/2006 13h59 )