FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Sjamaan

    Willem Coetzee
    Willem Coetzee


    Location | Ligging : johannesburg
    Posts | Bydraes : 44
    Points | Punte : 103
    Join date | Datum aangesluit : 2011-08-28
    Age | Ouderdom : 59

    Sjamaan Empty Sjamaan

    Post by Willem Coetzee Fri 07 Oct 2011, 7:52 pm

    daar is niks
    maar die klank
    net die klank

    daar is niks
    maar die reuk
    net die reuk

    wat jy hoor
    wat jy dans
    wat jy ruik
    en jy volg
    om die berg
    om die berg
    se wang

    en die prys
    ja die prys

    lê oop sonder skans
    soos die hemel
    op jou hand

    sê die sjamaan
    uit ‘n grot in die berg
    avatar
    Guest
    Guest


    Sjamaan Empty Re: Sjamaan

    Post by Guest Mon 10 Oct 2011, 12:55 pm

    die boodskappe van sjamaans,.. slegs enkeles ontvang dit in 'n leeftyd,..

      Current date/time is Wed 15 May 2024, 9:09 am