FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    die sonde

    Claira Summers
    Claira Summers


    Location | Ligging : Naboomspruit
    Posts | Bydraes : 347
    Points | Punte : 489
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-25
    Age | Ouderdom : 49

    die sonde Empty die sonde

    Post by Claira Summers Mon 10 Oct 2011, 2:38 am

    die sonde

    So voel dit -
    die mens se hart
    Kweek deur liefde
    net seerkry die smart
    Vertoring die hartstog
    verskroeide onthou
    Die wellus gehalter
    verdruk van berou
    Totsiens en vaarwel
    lê aanhoudend daarna
    Sien ek nooit weer liefde
    sal nooit weer verdra
    Benouing verstar
    teen verbloeming van pyn
    Die selfsug skep wakker
    die hart sluip venyn
    Vergeet die wantrou
    veras alle wraak
    Die liefde skei oproer
    sal voortaan net waak
    Verkul van elk stonde,
    die verskroeiing van sonde



      Current date/time is Wed 15 May 2024, 8:40 pm