Kom ons trap oor die tou
wat ons weerhou
om mekaar alles te gee
kom ons vergeet van ons gisters se seer
en leef vir mekaar en leef vir nou
want mekaar en nou
is al wat ons het
kom ons vergeet van ons bang
en het absoluut geloof in mekaar
want geloof en mekaar
is al wat ons het
kom ons leef vir vreugde en lag
en blydskap elke dag
en doen alles vir mekaar in goedertrou
want mekaar en goedertrou
is al wat ons het
kom ons leef vir liefde
want liefde maak alles beter
en liefde maak alles mooi
kom ons doen ons bes
en wees elke dag dankbaar
al is die enigste rede :
Ons ken mekaar
en weet
wat het ons in mekaar .
So
my hartsbegeerte is :
Kom ons trap oor die tou
wat ons weerhou
om mekaar alles te gee
smile
wat is jou antwoord hierop ?
( 29/10/2008 11h43 )
wat ons weerhou
om mekaar alles te gee
kom ons vergeet van ons gisters se seer
en leef vir mekaar en leef vir nou
want mekaar en nou
is al wat ons het
kom ons vergeet van ons bang
en het absoluut geloof in mekaar
want geloof en mekaar
is al wat ons het
kom ons leef vir vreugde en lag
en blydskap elke dag
en doen alles vir mekaar in goedertrou
want mekaar en goedertrou
is al wat ons het
kom ons leef vir liefde
want liefde maak alles beter
en liefde maak alles mooi
kom ons doen ons bes
en wees elke dag dankbaar
al is die enigste rede :
Ons ken mekaar
en weet
wat het ons in mekaar .
So
my hartsbegeerte is :
Kom ons trap oor die tou
wat ons weerhou
om mekaar alles te gee
smile
wat is jou antwoord hierop ?
( 29/10/2008 11h43 )