FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Noodlot

    Enid
    Enid


    Location | Ligging : Wes Kaap
    Posts | Bydraes : 339
    Points | Punte : 509
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-05
    Age | Ouderdom : 51

    Noodlot Empty Noodlot

    Post by Enid Wed 12 Oct 2011, 2:40 pm


    In trippel-spore
    lag ek huppelend
    vir nuwe uitdagings
    in ‘n lewe , waar positiewe energie
    my toekoms bepaal

    ‘ek fronsend staar’
    na tegniek en strategie
    vir die volgende doel

    aan die einde
    met hoofpyn , tog dankbaar
    my hoof neerlê

    ‘die dag was goed’

    sonder akademiese graad
    bereik ek my bestemming
    is gelukkiger as soveel ander

    ‘praat ek my praat’
    sê ek my sê
    ‘lief ek my lief’
    ‘lag ek my lag’
    ‘wees ek my wees’
    ‘maak ek my sin’


    avatar
    Guest
    Guest


    Noodlot Empty Re: Noodlot

    Post by Guest Wed 12 Oct 2011, 2:53 pm

    en jy doen dit voorwaar met passie liefde en styl! Laughing hou daarvan as jy huppel en lag dit pas by jou!!
    avatar
    Besoeker
    Guest


    Noodlot Empty Re: Noodlot

    Post by Besoeker Wed 12 Oct 2011, 2:55 pm

    `n veelseggende vers , wat myself lekker laat voel ; in afwagtng van verdere verse van hoop uit jou se pen!
    Enid
    Enid


    Location | Ligging : Wes Kaap
    Posts | Bydraes : 339
    Points | Punte : 509
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-05
    Age | Ouderdom : 51

    Noodlot Empty Re: Noodlot

    Post by Enid Wed 12 Oct 2011, 4:33 pm

    dankie Nala, dis mense soos jy wat maak dat ek lag en huppel, ek waardeer. Fafnir ek voel goed as my verse jou laat goed voel en dat my skryfsels jou hoop gee...dit beteken ek slaag in my doel, dankie ek waardeer

    Sponsored content


    Noodlot Empty Re: Noodlot

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Wed 15 May 2024, 2:36 pm