FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Vroue hater -

    ansiebeets
    ansiebeets


    Location | Ligging : Somerset Wes
    Posts | Bydraes : 64
    Points | Punte : 118
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-12
    Age | Ouderdom : 54

    Vroue hater - Empty Vroue hater -

    Post by ansiebeets Wed 12 Oct 2011, 3:42 pm

    Vroue hater !

    Ek word al kwater
    Wie gee jou die reg ?
    Jy se my sleg !

    Wat van jou, O' nee dis die vrou !
    Sy't jou ontneem ? Jou vervreem ?
    Na die Duiwel met jou ! Dis 'n leun !

    Jou gevloek en gekreun
    Kom ons vlek dit op die been -
    Ek staan versteen soos jou woorde op my reen !

    Ek is jou vrou -
    Ek het jou vertrou
    Ek het berou want jy breek my nou !

    Jy word al kwater
    Vir ons land - die regering se geskater ?
    En ek Vrek -
    In ons Plek !
    Met jou woorde wat trek soos sweepslae
    Elkeen op 'n seerder plek !

    My siel verniel, ek kniel, Help God !
    Al die verdriet, is dit verniet ?

    © Ansie Beets
    ansiebeets *>~ab
    uitgegee deur die : South African poetry association (transcending moments)

      Current date/time is Wed 15 May 2024, 9:27 pm