Daar spoor die
donker nag.
Vreemde maan
groen is jy met tintel strale.
Die blas nag buig
voor jou vlasvink vere.
Groen is die maan.
(Janke 2010)
donker nag.
Vreemde maan
groen is jy met tintel strale.
Die blas nag buig
voor jou vlasvink vere.
Groen is die maan.
(Janke 2010)
- Attachments
- Groen Maan alias Johan.png
- Dankie oom Johan vir die mooi foto van 'n groen maan ! xxxxxxx
- You don't have permission to download attachments.
- (443 Kb) Downloaded 1 times