FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Ontstaan van die wonderboom

    avatar
    Guest
    Guest


    Ontstaan van die wonderboom Empty Ontstaan van die wonderboom

    Post by Guest Sun 16 Oct 2011, 10:54 pm

    Iemand het ‘n lappop op

    die ashoop weggegooi

    sy was vol fizzpop merke

    rokkie geskeur en steeds mooi



    maar in die vêrte, verlore heksie

    wat haar GPS verlê het

    tog lappop se beste maaitjie

    met ‘n besem sonder reverse,

    carborator probleem wat haar

    gedurig in die steek los



    dis toe die begin van ‘n reddingspoging

    vir lappop geen verlore taak

    sy was immers die, ashoop koningin

    en heksie haar ‘pêl to be’



    moedeloos kon die twee dan maar

    in hul wonderboom loop sit

    fizzpop in die kieste

    mekaar se naels met

    pienk tippex verfraai



    nog van hulle beroemde take

    was om weg te kruip vir Baas

    veilig in hul takke

    waar hy hul nie kon kry

      Similar topics

      -

      Current date/time is Wed 08 May 2024, 11:23 pm