Tussen die skerwe van 'n duisend gisters se rommel
Onder die puin van die verledetyd se einas
Verskuil agter die vernieteigende gesnou
Weg gesluit in lankal se monster woorde
Le daar 'n skitter wit more
Angstig om uit gedelf te word
Begerig om gepoets te word
Gereed om aan gegryp te word
Kniel en vra vir genade
Smeek om die letsels te heel
Bid vir genesing van verbale uitmergeling
Verban die aanranding uit jou bestaan