die note swem tussen toonlere
hou ritme vir jou
sagte klanke in jou ore
hoor jy die woorde
tussen spasies?
wat doen dit vir jou?
hoop dit maak jou bly
gly in jou lyn
soos legkaartstukke gepas
om ‘n prent te ‘frame’
liefde in akkoorde
alle soorte
met groot woorde
in smal poorte
alles net vir jou
hou ritme vir jou
sagte klanke in jou ore
hoor jy die woorde
tussen spasies?
wat doen dit vir jou?
hoop dit maak jou bly
gly in jou lyn
soos legkaartstukke gepas
om ‘n prent te ‘frame’
liefde in akkoorde
alle soorte
met groot woorde
in smal poorte
alles net vir jou