FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

+5
S.J. du Plessis
Torm
AmmieMoon
Melanie van As
AC
9 posters

    My boek

    AC
    AC


    Location | Ligging : Jhb
    Posts | Bydraes : 1
    Points | Punte : 3
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-12
    Age | Ouderdom : 36

    My boek Empty My boek

    Post by AC Tue 08 Nov 2011, 7:15 pm

    My lewe was georden
    agtermekaar
    Blaaie versigtig genommer
    Storie presies gedeel in hoofstuk
    Die volledige pakket
    óf, so het ek gedink

    Toe kom jy soos ‘n warrel
    en waai deur my begrippe
    deur lettergrepe
    paragrawe
    en sinne

    Verander jy die toekomsprentjie
    die storie
    Skommel jy dit als deurmekaar
    tot rigtingloos

    Blaaie stukkend skeur
    tot nuwe klimaks
    en slot

    Maar

    Vir jou is ek eerder ’n doellose flenterpapier
    as ‘n heel hart boek
    Melanie van As
    Melanie van As


    Location | Ligging : Kroonstad, Vrystaat
    Posts | Bydraes : 34
    Points | Punte : 76
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-06
    Age | Ouderdom : 38

    My boek Empty Re: My boek

    Post by Melanie van As Tue 08 Nov 2011, 7:55 pm

    Ek is mal hieroor. Van begin tot einde sien ek die boek in jou hande.
    Melanie :-)
    AmmieMoon
    AmmieMoon


    Location | Ligging : Saldanhabaai
    Posts | Bydraes : 413
    Points | Punte : 689
    Join date | Datum aangesluit : 2011-08-28
    Age | Ouderdom : 25

    My boek Empty Re: My boek

    Post by AmmieMoon Tue 08 Nov 2011, 9:02 pm

    Wat 'n heerlike verrassing om jou hier in ons midde aan te tref...baie welkom by die freestyle familie !

    Hierdie vers van jou lees behoorlik soos 'n boek en jou metafore uiters treffend ....ek hou baie hiervan! Like a Star @ heaven
    Torm
    Torm


    Location | Ligging : Donker Afrika
    Posts | Bydraes : 260
    Points | Punte : 465
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-16
    Age | Ouderdom : 67

    My boek Empty Re: My boek

    Post by Torm Fri 11 Nov 2011, 8:52 am

    Vars en treffend.
    S.J. du Plessis
    S.J. du Plessis


    Posts | Bydraes : 104
    Points | Punte : 138
    Join date | Datum aangesluit : 2011-10-08
    Age | Ouderdom : 51

    My boek Empty Re: My boek

    Post by S.J. du Plessis Sat 12 Nov 2011, 1:33 am

    Nuut en anders...welkom.
    Claira Summers
    Claira Summers


    Location | Ligging : Naboomspruit
    Posts | Bydraes : 347
    Points | Punte : 489
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-25
    Age | Ouderdom : 49

    My boek Empty Re: My boek

    Post by Claira Summers Sun 13 Nov 2011, 2:39 am

    Welkom by Freestyle. Goed gedoen, mens kan behoorlik die gevoel kry oor die lewe in boekvorm. Hele manuskrip klaar en dan ........
    Enid
    Enid


    Location | Ligging : Wes Kaap
    Posts | Bydraes : 339
    Points | Punte : 509
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-05
    Age | Ouderdom : 51

    My boek Empty Re: My boek

    Post by Enid Mon 14 Nov 2011, 1:00 am

    hou veral van jou tweede paragraaf waar jy die rigting heeltemal verander en beskryf.welkom
    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    My boek Empty Re: My boek

    Post by Rudi Coetzer Mon 14 Nov 2011, 1:52 am

    love jou strfe 2.love jou slot.
    Louisa van Vliet
    Louisa van Vliet


    Location | Ligging : Elsburg
    Posts | Bydraes : 101
    Points | Punte : 173
    Join date | Datum aangesluit : 2011-11-04
    Age | Ouderdom : 64

    My boek Empty Re: My boek

    Post by Louisa van Vliet Mon 14 Nov 2011, 3:32 pm

    Sjoe, ja, dit is baie treffend 'n ware boek. Baie welkom hier.

    Sponsored content


    My boek Empty Re: My boek

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Mon 20 May 2024, 12:06 pm