[color:4e34=#000]
Jy is
my gister liefde,
Jy is
my gister pyn,
Jy is my
gister lag
my kelkie-wyn,
Jy is my
gister huppel
my speel in die veld,
Jy is my
gister blinkoog
my gister held,
Jy is my
gister herinnering
my gister onthou,
ewig in my hart
waaraan ek smagtend klou..
© 2009 Almarie Truter
( 6 Nov. 2009 )
Jy is
my gister liefde,
Jy is
my gister pyn,
Jy is my
gister lag
my kelkie-wyn,
Jy is my
gister huppel
my speel in die veld,
Jy is my
gister blinkoog
my gister held,
Jy is my
gister herinnering
my gister onthou,
ewig in my hart
waaraan ek smagtend klou..
© 2009 Almarie Truter
( 6 Nov. 2009 )