ek strek my liggaam
misterieus en grasieus
uit oor bank en ruimte
met gedagtes wat vrylik
verdwaal tussen sterre en aarde
ek gaan nie praat nie
gaan jou lok met ‘n kyk
wat jou gretig vinnig sal nader roep
my passie aan jou sal verraai
sal jy dan weet
wat alles in my steek?
gaan jy kan weet
wat hier binne kreet?
misterieus en grasieus
uit oor bank en ruimte
met gedagtes wat vrylik
verdwaal tussen sterre en aarde
ek gaan nie praat nie
gaan jou lok met ‘n kyk
wat jou gretig vinnig sal nader roep
my passie aan jou sal verraai
sal jy dan weet
wat alles in my steek?
gaan jy kan weet
wat hier binne kreet?