Ek wil jou laat sidder
ek wil jou laat bewe
ek wil jou laat kom
ek wil jou laat lewe .
Ek wil jou hortend
laat snak na asem
soos ñ sterwende
ek wil jou bent
ek wil jou boog
ek wil jou nie laat gaan
voordat jy hoog
op die vlerke
van ekstase
sweef nie .
( 24/03/2011 00h54 )
ek wil jou laat bewe
ek wil jou laat kom
ek wil jou laat lewe .
Ek wil jou hortend
laat snak na asem
soos ñ sterwende
ek wil jou bent
ek wil jou boog
ek wil jou nie laat gaan
voordat jy hoog
op die vlerke
van ekstase
sweef nie .
( 24/03/2011 00h54 )