ñ Hand gly
in aanbidding
oor ñ dy ,
neus vind nek
en adem diep
die sagtheid in
ñ hart
se klop versnel
en mond vind mond
in ñ heilige oomblik
van onthou .
Liefde is hemels .
( 25/01/2009 11h00 )in aanbidding
oor ñ dy ,
neus vind nek
en adem diep
die sagtheid in
ñ hart
se klop versnel
en mond vind mond
in ñ heilige oomblik
van onthou .
Liefde is hemels .