FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

2 posters

    Die lewe se lyf (dig-uitdaging 2)

    Enid
    Enid


    Location | Ligging : Wes Kaap
    Posts | Bydraes : 339
    Points | Punte : 509
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-05
    Age | Ouderdom : 51

    Die lewe se lyf (dig-uitdaging 2) Empty Die lewe se lyf (dig-uitdaging 2)

    Post by Enid Tue 15 Nov 2011, 1:39 pm

    In die lewe
    se donker tussen laken en laken
    is jy my lig

    ek vryf my
    ‘tissue-olie’lyf teen jou
    ‘prrrr’katterig in jou teenwoordigheid

    strek en lê aan om
    met tier maniere jou te ontglip
    net wanneer jy nader kom

    dit is hoe
    ek ‘hard to get’
    deur die lewe dwaal
    agter masker laggend
    die nuwe dag begroet

    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Die lewe se lyf (dig-uitdaging 2) Empty Re: Die lewe se lyf (dig-uitdaging 2)

    Post by Rudi Coetzer Tue 15 Nov 2011, 2:10 pm

    Hou van die.
    veral jou slot=strofe is goed...en se baie.

      Current date/time is Sun 28 Apr 2024, 10:29 pm