As jy my soek
waar sal my vind?
tussen jou woorde
in die alfabet van jou sinne
in jou kamera se lens
in jou kompas se naald
in jou slaap se drome
in die teug van jou asem
in jou oog se pupil
in die see se branders
in die vuur se vlamme
tussen treine, tussen stasies
in jou lyne, tussen spasies
daar waar jy wil
daar sal jy my vind
waar sal my vind?
tussen jou woorde
in die alfabet van jou sinne
in jou kamera se lens
in jou kompas se naald
in jou slaap se drome
in die teug van jou asem
in jou oog se pupil
in die see se branders
in die vuur se vlamme
tussen treine, tussen stasies
in jou lyne, tussen spasies
daar waar jy wil
daar sal jy my vind