FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

3 posters

    Maak my wakker in die nag *

    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Maak my wakker in die nag * Empty Maak my wakker in die nag *

    Post by Rudi Coetzer Fri 25 Nov 2011, 6:54 pm

    Maak my wakker
    in die nag
    met jou oë
    wat vir my lag
    met jou vel
    teen my vel
    wat ons soveel vreugde verskaf .

    Maak my wakker
    in die nag
    met die passie van jou mond
    met jou hande
    strelend oor my
    so innig en sag .

    Maak my wakker
    in die nag
    met die magic van jou heupe
    wat so soekend
    ongeduldig op my wag .

    Maak my wakker
    maak my wakker
    in die nag
    met die uurglas van ons liefde
    wat tot oorlopens toe vol
    met die ritme van jou lyf
    wat die slaap uit my dryf
    en my siel
    met ñ diep-dankbaarheid vul .

    Maak my wakker
    in die nag
    om ons liefde vir mekaar
    te ontbloot te onthul .

    Maak my wakker
    in die nag –
    want my lief
    ek lief dit
    wanneer jy
    so weerloos
    in my arms broos .


    ( * Vir my Feëtjievrou , vir ons .
    25/11/2011 13h12
    Jou Storieman .)
    Attachments
    Maak my wakker in die nag * AttachmentDSCN3649.jpg
    You don't have permission to download attachments.
    (320 Kb) Downloaded 1 times
    Camsica
    Camsica


    Location | Ligging : Pretoria
    Posts | Bydraes : 66
    Points | Punte : 118
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-12
    Age | Ouderdom : 42

    Maak my wakker in die nag * Empty Re: Maak my wakker in die nag *

    Post by Camsica Sat 26 Nov 2011, 1:48 am

    Dis beautiful. Stunning. En traan-walm mooi... So, so precious...
    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Maak my wakker in die nag * Empty Re: Maak my wakker in die nag *

    Post by Rudi Coetzer Mon 28 Nov 2011, 12:27 pm

    smile..ditto...
    SWERWER
    SWERWER


    Location | Ligging : Pretoria
    Posts | Bydraes : 148
    Points | Punte : 163
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-06
    Age | Ouderdom : 67

    Maak my wakker in die nag * Empty Re: Maak my wakker in die nag *

    Post by SWERWER Mon 28 Nov 2011, 8:47 pm

    Beste Rudi,

    Dit is net n man wat verlief is wat so met passie kan skryf! My ou maat jy moet darem n poging aanwend om n bietjie slaap ook in te kry. Smile

    SWERWER
    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Maak my wakker in die nag * Empty Re: Maak my wakker in die nag *

    Post by Rudi Coetzer Mon 28 Nov 2011, 9:08 pm

    Very Happy
    natuurlik...lepel is dan so lekker.

    Sponsored content


    Maak my wakker in die nag * Empty Re: Maak my wakker in die nag *

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Fri 17 May 2024, 3:14 pm