in my stilte kry ek krag
sonder vyande se gelag
gebreekte toue se getrek
geskommel, leë gedagtes uitgerêk
tussen kristal water spoel
al my pyn, leed en woel
sonder warrelwind se gewaai
niks meer in sy maai
van nou af nuwe begin
nuwe naelstring se gesing
van nou af die res
van my lewe te beleef
super sterk in myself
sal ek weer oor leef
glimlag vir ‘n nuwe dag
gun dit net vir myself
sonder vyande se gelag
gebreekte toue se getrek
geskommel, leë gedagtes uitgerêk
tussen kristal water spoel
al my pyn, leed en woel
sonder warrelwind se gewaai
niks meer in sy maai
van nou af nuwe begin
nuwe naelstring se gesing
van nou af die res
van my lewe te beleef
super sterk in myself
sal ek weer oor leef
glimlag vir ‘n nuwe dag
gun dit net vir myself