Hier by my werkswinkel op ‘n klein stukkie grond,
Hou ek my besig met my gedagtes wat nooit stil staan
Terwyl hande besig is om werkies af te rond.
Dink ek aan die seerkry deur mense veroorsaak
Waar het dit begin, en hoekom draai die pad so
Dat hierdie hart wat jou liggaam aan die werk het
Al loop jy die pad wat jou Maker jou in laat glo
Seerkry omdat niks uitwerk soos wat jy dit self laat bepaal
Beloftes aan mekaar geweef deur ander in duie laat stort.
Kom U Vader en U tel my op en kan ek my hande plaas
Op ‘n stukkie hout wat U voor my deur kom le met trots,
Laat U my toe om dit te vat en te begin kerf
Net om te beleef hoe U gewerk het om my liggaam
Te vorm met hierdie doel om ook die seer te kan erf,
Waardeur U moes gaan, sodat ek dit kon verstaan,
Op die ou einde is dit alles die moeite werd
Want die plekkie waarnatoe ek moet gaan
Voorberei vir my met U groot Liefde vir ‘n Kind
Wat U wil he, ek eendag moet gaan staan.
Aan die sy van die grootste Koning my bevind.
. Copyright subsists automatically in the poems and vests .
© Louisa van Vliet by CL van Vliet, the unauthorised coping would be
infringing my work by copying it or a sufficient part thereof.
A letter of demand could therefore be sent out to the copier,
demanding non-infringement and even damages …