FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Baby my bekkie bokkie-blom ( 30 )

    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Baby my bekkie bokkie-blom ( 30 ) Empty Baby my bekkie bokkie-blom ( 30 )

    Post by Rudi Coetzer Wed 21 Dec 2011, 1:41 pm

    Baby my bekkie bokkie-blom
    ek love dit wanneer jou borste
    sag en warm in die kelk
    van my dankbare hande lê .

    Baby my bekkie bokkie-blom
    ek love dit wanneer jy
    my so spontaan styf vashou
    en so saggies warm vir my sê
    met jou tuitmondjie nibbelend teen my oor
    dat jy sommer baie van my hou .

    Ag Baby my bekkie bokkie-blom
    ek love dit om saam met jou te wees
    om in jou oë te kyk
    en te sien hoe jy die liefde
    elke oomblik in myne lees .

    Baby my bekkie bokkie-blom
    ek love dit wanneer jou borste
    sag en warm in die kelk
    van my dankbare hande lê
    en ons harte so saam
    met ñ passievolle ritme klop .


    ( 27/08/2011 21h29 )

      Current date/time is Mon 13 May 2024, 2:24 am