Klei my
teen jou statsmure vas
dan paint ek
jou pleister
met my Ndebele-kwas .
Paint ek
jou pleister
vrolik helder
en wit
want vir jou
het ek
my lewe
lank gebid .
( 17/12/2011 15h33 )
teen jou statsmure vas
dan paint ek
jou pleister
met my Ndebele-kwas .
Paint ek
jou pleister
vrolik helder
en wit
want vir jou
het ek
my lewe
lank gebid .
( 17/12/2011 15h33 )