FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

2 posters

    Ek sit en kyk na Pa wat diep ingedagte by die bokkoms staan , pyp tussen sy tande vasgebyt . En toe hy omdraai , verdwyn ñ traan blinkspoor in sy baard .

    Poll

    Do you 'like' or choose 'not my favorite' for this Combination?

    [ 6 ]
    Ek sit en kyk na Pa wat diep ingedagte by die bokkoms staan , pyp tussen sy tande vasgebyt . En toe hy omdraai , verdwyn ñ traan blinkspoor in sy baard . I_vote_lcap75%Ek sit en kyk na Pa wat diep ingedagte by die bokkoms staan , pyp tussen sy tande vasgebyt . En toe hy omdraai , verdwyn ñ traan blinkspoor in sy baard . I_vote_rcap [75%] 
    [ 2 ]
    Ek sit en kyk na Pa wat diep ingedagte by die bokkoms staan , pyp tussen sy tande vasgebyt . En toe hy omdraai , verdwyn ñ traan blinkspoor in sy baard . I_vote_lcap25%Ek sit en kyk na Pa wat diep ingedagte by die bokkoms staan , pyp tussen sy tande vasgebyt . En toe hy omdraai , verdwyn ñ traan blinkspoor in sy baard . I_vote_rcap [25%] 

    Total Votes: 8
    Poll closed
    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Ek sit en kyk na Pa wat diep ingedagte by die bokkoms staan , pyp tussen sy tande vasgebyt . En toe hy omdraai , verdwyn ñ traan blinkspoor in sy baard . Empty Ek sit en kyk na Pa wat diep ingedagte by die bokkoms staan , pyp tussen sy tande vasgebyt . En toe hy omdraai , verdwyn ñ traan blinkspoor in sy baard .

    Post by Rudi Coetzer Sun 08 Jan 2012, 9:51 pm

    Die bokkoms
    hang vandag weer
    vol droë humor hier rond
    bekke oop na bo
    sterte wat pyl na die grond
    asems wat stink
    en glas-oë
    wat uitlokkend vir jou wink .

    Velthoed van Zyl
    stap nader
    kwyl kwyl
    streel liefderyk
    met sy bruingebrande rumatiek-vingers
    oor die sout velletjies

    sy pyp
    val amper uit sy mond
    soos hy van oor tot oor glimlag .

    Vir ñ oomblik
    is hy weer kind
    vroegoggend saam met sy pa
    op die strand
    oppad rotse toe
    bokkom in sy een hand
    visstok geklem in die ander een
    terwyl hy grootman-probeer
    om in sy Pa
    se voetspore te bly .

    Ek stap hom tegemoet .

    Ons oë ontmoet
    vir ñ split-sekonde
    voordat ons omhels
    mekaar ñ stywe druk gee
    en ek bokkoms op sy asem ruik .

    Vir ñ oomblik
    is ek weer kind .

    ( 07/01/2011 19h57 )
    >>Oops ! Foto deur Benny Booysen
    Attachments
    Ek sit en kyk na Pa wat diep ingedagte by die bokkoms staan , pyp tussen sy tande vasgebyt . En toe hy omdraai , verdwyn ñ traan blinkspoor in sy baard . AttachmentFD-uitdaging 7.jpg
    You don't have permission to download attachments.
    (17 Kb) Downloaded 0 times


    Last edited by Rudi Coetzer on Sun 08 Jan 2012, 10:09 pm; edited 1 time in total
    BennyB
    BennyB


    Location | Ligging : Johannesburg. SA
    Posts | Bydraes : 259
    Points | Punte : 517
    Join date | Datum aangesluit : 2011-08-28
    Age | Ouderdom : 55

    Ek sit en kyk na Pa wat diep ingedagte by die bokkoms staan , pyp tussen sy tande vasgebyt . En toe hy omdraai , verdwyn ñ traan blinkspoor in sy baard . Empty Re: Ek sit en kyk na Pa wat diep ingedagte by die bokkoms staan , pyp tussen sy tande vasgebyt . En toe hy omdraai , verdwyn ñ traan blinkspoor in sy baard .

    Post by BennyB Sun 08 Jan 2012, 10:02 pm

    I like Rudi, die vers is bitter besonders!
    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Ek sit en kyk na Pa wat diep ingedagte by die bokkoms staan , pyp tussen sy tande vasgebyt . En toe hy omdraai , verdwyn ñ traan blinkspoor in sy baard . Empty Re: Ek sit en kyk na Pa wat diep ingedagte by die bokkoms staan , pyp tussen sy tande vasgebyt . En toe hy omdraai , verdwyn ñ traan blinkspoor in sy baard .

    Post by Rudi Coetzer Sun 08 Jan 2012, 10:50 pm

    ag Benny..dankie...
    wou eers iets rerig anders,funny , skerp en humoristies skryf..(vandaar strofe 1...)..
    toe verval ek weer in die gewone... Sad

    Sponsored content


    Ek sit en kyk na Pa wat diep ingedagte by die bokkoms staan , pyp tussen sy tande vasgebyt . En toe hy omdraai , verdwyn ñ traan blinkspoor in sy baard . Empty Re: Ek sit en kyk na Pa wat diep ingedagte by die bokkoms staan , pyp tussen sy tande vasgebyt . En toe hy omdraai , verdwyn ñ traan blinkspoor in sy baard .

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Fri 17 May 2024, 2:47 pm