Volmaan
val kaplong
deur my oë
snel deur my neurons
en pathways
om unplugged te song
onder die lime-lights
van my hart se stage .
En aan die einde
van die show
hoef niemand
my te encourage
om met ñ standing ovation
te beg
vir ñ encore .
( 08/01/2011 08h36 )
>> Fotograaf : Anne-Marie Taylor
val kaplong
deur my oë
snel deur my neurons
en pathways
om unplugged te song
onder die lime-lights
van my hart se stage .
En aan die einde
van die show
hoef niemand
my te encourage
om met ñ standing ovation
te beg
vir ñ encore .
( 08/01/2011 08h36 )
>> Fotograaf : Anne-Marie Taylor
- Attachments
- FD-uitdaging 8.jpg
- You don't have permission to download attachments.
- (21 Kb) Downloaded 2 times