ek wil tiekie-draai
en ta’ mossie...
dan, sodra jy dink ek’s “common”,
wil ek die dans afsluit met ‘n wals,
‘n Johann-Strauss-begeleide-openbaring
van die onvoorspelbaarheid
en geheime beloftes
van ‘n man...
© (19.08.2011) Rudi Prinsloo, Alle regte voorbehou
en ta’ mossie...
dan, sodra jy dink ek’s “common”,
wil ek die dans afsluit met ‘n wals,
‘n Johann-Strauss-begeleide-openbaring
van die onvoorspelbaarheid
en geheime beloftes
van ‘n man...
© (19.08.2011) Rudi Prinsloo, Alle regte voorbehou