FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

2 posters

    My oë

    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    My oë Empty My oë

    Post by Rudi Coetzer Fri 20 Jan 2012, 3:47 pm

    Haar heupe smal
    breed in my hart ,
    haar boudjies styf
    tot in my onderlyf .

    Haar tieties wip
    laat my ñ “ Fok ! ” uitglip
    en haar wegstap
    maak my die word ‘ begeerte ’ snap .

    Ek wens ek kon maak
    dat haar man
    haar met my oë aanraak .


    ( 08/05/2009 12h50 )

    Louisa van Vliet
    Louisa van Vliet


    Location | Ligging : Elsburg
    Posts | Bydraes : 101
    Points | Punte : 173
    Join date | Datum aangesluit : 2011-11-04
    Age | Ouderdom : 64

    My oë Empty Re: My oë

    Post by Louisa van Vliet Fri 20 Jan 2012, 5:09 pm

    So bly jy is nie my man nie, want jou gedagtes heeldag net by een ding, en dit raak al bietjie erg dink ek vir 'n paar mense al. Jammer om jou in die gesig te vat, maar kan jy
    nie die onderwerp bietjie verander nie.
    En jy kla oor 'n hoofletter glo my ek kla oor jou vulgeriteit.
    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    My oë Empty Re: My oë

    Post by Rudi Coetzer Fri 20 Jan 2012, 6:32 pm

    daar is niks vulger hieraan nie....
    moet dan nie my werk lees nie.
    veral nie as jy nie insig het nie..en nie kan sien waaroor die werk gaan nie.
    want:as jy kon sien waaroor die gaan sou jy anders daaroor gedink het.en dit in n ander lig gesien het.
    dink nie die probleem le by wat ek skryf nie..maar eerder by jou vulgere brein...
    wat die hart van vol is loop die mond van oor.
    vermy in die vervolg eerder my werk.
    Louisa van Vliet
    Louisa van Vliet


    Location | Ligging : Elsburg
    Posts | Bydraes : 101
    Points | Punte : 173
    Join date | Datum aangesluit : 2011-11-04
    Age | Ouderdom : 64

    My oë Empty Re: My oë

    Post by Louisa van Vliet Sat 21 Jan 2012, 2:21 am

    Jammer, was nie so bedoel nie, maar ja is gekant teen mans wat altyd
    'n vrou se liggaam bespreek, asof daar geen respek in is nie. Jammer
    maar dit was eintlik 'n persoonlike ding wat ek op jou uitgehaal.
    sal nie weer nie.
    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    My oë Empty Re: My oë

    Post by Rudi Coetzer Sun 22 Jan 2012, 2:14 pm

    dis okay.as jy persoonlike dinge teen my het,is jy welkom om dit met my te bespreek.dit piss my net off as mens iemand raad gee,mens se opinie lug oor hulle skryfwerk,dalk kritiek gee of n voorstel maak en dan val hulle mens aan in die volgende ding/laaste ding wat mens plaas...of as iemand iets nie verstaan of nie die boodskap sien nie/die prentjie mis,en dan dieselle doen...
    ek dink meestal wanneer ek n vrou se liggaam bespreek is dit uit n adoration/liefde/passie ens oogpunt.
    en oor ek baie oor die liefde skryf en gevoel enso,feature die vroulike liggaam seker maar.
    anyway...
    Louisa van Vliet
    Louisa van Vliet


    Location | Ligging : Elsburg
    Posts | Bydraes : 101
    Points | Punte : 173
    Join date | Datum aangesluit : 2011-11-04
    Age | Ouderdom : 64

    My oë Empty Re: My oë

    Post by Louisa van Vliet Sun 22 Jan 2012, 6:09 pm

    het geen probleem met jou nie, dis net mans wat vroue altyd goedkoop laat lyk, maar niks op jou gemik nie, kom maar net van my vorige huwelik af. Gelukkig het ek 'n man nou wat vroue liggame respekteer. Jammer weereens.

    Sponsored content


    My oë Empty Re: My oë

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Sun 28 Apr 2024, 10:32 pm