In die lig
van die maan
monster die bome
se skaduwees
buite teen die mure –
perfekte vermaak
vir die nag
se lang ure .
Jy lê in my arms
met jou kop
op my skouer –
ons kyk saam .
( 03/12/2011 23h20 )
van die maan
monster die bome
se skaduwees
buite teen die mure –
perfekte vermaak
vir die nag
se lang ure .
Jy lê in my arms
met jou kop
op my skouer –
ons kyk saam .
( 03/12/2011 23h20 )