hoendersop
en blou strikkies
vir die sieke
rugby, karre, boks;
regte medisyne
vir die sieke
mense met vigs oorleef,
ja, daar’s baie hoop
vir die sieke
en soms,
trou ‘n skewe man
met ‘n gesonde vrou.
....
© (2011) Rudi Prinsloo, Alle regte voorbehou / All rights reserved
....
en blou strikkies
vir die sieke
rugby, karre, boks;
regte medisyne
vir die sieke
mense met vigs oorleef,
ja, daar’s baie hoop
vir die sieke
en soms,
trou ‘n skewe man
met ‘n gesonde vrou.
....
© (2011) Rudi Prinsloo, Alle regte voorbehou / All rights reserved
....