Jy wil haar lees
haar silhoeët in jou gees
terwyl haar gedagtes
jou vang in ‘n gang
elke hoek en draai
twee beëlde in ‘n spieël
eers in die een, dan weer ‘n ander
haar sagte lyf
altyd in lyn
in haar slaap
gestaltes wat rafel
marionet aan ‘n tou
masker verdwyn agter gordyn
pen en papier vrylik te kry
al's neer te skryf, in totsiens-tyd
haar silhoeët in jou gees
terwyl haar gedagtes
jou vang in ‘n gang
elke hoek en draai
twee beëlde in ‘n spieël
eers in die een, dan weer ‘n ander
haar sagte lyf
altyd in lyn
in haar slaap
gestaltes wat rafel
marionet aan ‘n tou
masker verdwyn agter gordyn
pen en papier vrylik te kry
al's neer te skryf, in totsiens-tyd