FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

2 posters

    Spore in die veld

    Manie Jackson
    Manie Jackson


    Location | Ligging : Wonderboom Pretoria
    Posts | Bydraes : 119
    Points | Punte : 319
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-04
    Age | Ouderdom : 46

    Spore in die veld Empty Spore in die veld

    Post by Manie Jackson Tue 28 Feb 2012, 12:59 am

    Soms is die rugwonde nog seer,
    Breek haar son skielik deur die wolke.
    Streel haar vingers die lewe weer,
    Pomp my hart liefdeswoorde, verdraai in donker kolke.

    Jou glimlag maak weer gesond,
    Tel die laste van my skouers af.
    Haal die klippe uit vrugbare grond.
    Maak die harde kluite op die voetpad saf.

    Met die sente in my sak, straks verloor,
    stap ek in veld weer terug op kleintyd se spoor.

    Manie Jackson. 24 Feb 2012
    AmmieMoon
    AmmieMoon


    Location | Ligging : Saldanhabaai
    Posts | Bydraes : 413
    Points | Punte : 689
    Join date | Datum aangesluit : 2011-08-28
    Age | Ouderdom : 25

    Spore in die veld Empty Re: Spore in die veld

    Post by AmmieMoon Tue 28 Feb 2012, 2:00 pm

    Veral jou slotstrofe is werklik teer en val sag op die leser se oog...Pragtig!
    Manie Jackson
    Manie Jackson


    Location | Ligging : Wonderboom Pretoria
    Posts | Bydraes : 119
    Points | Punte : 319
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-04
    Age | Ouderdom : 46

    Spore in die veld Empty Re: Spore in die veld

    Post by Manie Jackson Thu 01 Mar 2012, 12:48 am

    dankie Ammie

    Sponsored content


    Spore in die veld Empty Re: Spore in die veld

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Fri 10 May 2024, 6:29 pm