FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

3 posters

    Binne jou

    Barend
    Barend


    Posts | Bydraes : 115
    Points | Punte : 335
    Join date | Datum aangesluit : 2012-02-22
    Age | Ouderdom : 52

    Binne jou Empty Binne jou

    Post by Barend Tue 28 Feb 2012, 11:51 pm

    Binne jou

    In donker poele het ek verdwaal
    die dag toe jy my hart kom haal
    op die bed le ek jou liggaam sag
    wese wat ek so begeer

    met hand en serp begin ek werk
    bind jou vas saggies maar knope sterk
    ys oor jou borste vryf voel reaksie in jou lyf
    met tong sensasie gedryf tot punt van ekstase
    jou ligaam skree vir meer en meer
    daars niks wat ons drange keer

    vere kielie sag jou binneste begin lag
    met ‘n dwalende hand neem ek jou tot op die rand
    voel die liefdesvure brand
    sonder geweld begin jy smelt
    jou ligaam in sy engeleprag
    beweeg ritmies op eie krag
    orgasmies besluit alles moet nou uit
    met beweging beperk doen my tong al die werk
    met passie uit gebrand le ons hand in hand
    asems jaend, drange vraend, soek ons meer.

    © Barend van Huysen
    antieklimaks
    antieklimaks


    Location | Ligging : Centurion, Gauteng
    Posts | Bydraes : 27
    Points | Punte : 57
    Join date | Datum aangesluit : 2011-12-07
    Age | Ouderdom : 58

    Binne jou Empty Re: Binne jou

    Post by antieklimaks Fri 02 Mar 2012, 1:10 pm

    ek kan dit sien - baie goed geskryf!
    Barend
    Barend


    Posts | Bydraes : 115
    Points | Punte : 335
    Join date | Datum aangesluit : 2012-02-22
    Age | Ouderdom : 52

    Binne jou Empty Re: Binne jou

    Post by Barend Fri 02 Mar 2012, 1:38 pm

    baie dankie , was bietjie skrikerig vir die een
    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Binne jou Empty Re: Binne jou

    Post by Rudi Coetzer Fri 02 Mar 2012, 1:54 pm

    kan dalk oorweeg:
    soek ons na nog meer.
    Barend
    Barend


    Posts | Bydraes : 115
    Points | Punte : 335
    Join date | Datum aangesluit : 2012-02-22
    Age | Ouderdom : 52

    Binne jou Empty Re: Binne jou

    Post by Barend Fri 02 Mar 2012, 2:03 pm

    Dankie Rudi

    ek sal daarna kyk,
    ek probeer nog die "hang of " hierdie digkuns kry elke dag leer ek
    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Binne jou Empty Re: Binne jou

    Post by Rudi Coetzer Fri 02 Mar 2012, 2:09 pm

    wel,die talent en die soul is daar.en as jy gewillig is om te leer en te groei,is die sky die limit.
    (waak net daarteen om te 'overkill'...meestal is minder beter....)
    Barend
    Barend


    Posts | Bydraes : 115
    Points | Punte : 335
    Join date | Datum aangesluit : 2012-02-22
    Age | Ouderdom : 52

    Binne jou Empty Re: Binne jou

    Post by Barend Fri 02 Mar 2012, 2:21 pm

    dankie Rudi
    ek sal dit terharte neem

    Sponsored content


    Binne jou Empty Re: Binne jou

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Mon 20 May 2024, 3:08 pm