Ek luister fyn
met my kristalglas-oor
want hier trek
ek die lyn –
dit is onmenslik warm
en die week was ll aa nn kk
ek wil die einde van die dag hoor .
( PSST : Met innige dank
gaan ek my
hierdie naweek in jou verloor ! )
( 20/01/2012 16h30 )
met my kristalglas-oor
want hier trek
ek die lyn –
dit is onmenslik warm
en die week was ll aa nn kk
ek wil die einde van die dag hoor .
( PSST : Met innige dank
gaan ek my
hierdie naweek in jou verloor ! )
( 20/01/2012 16h30 )