Jy weet .
Soms as mens vir jouself koffie maak , maak mens net daai koppie koffie wat regtig net spesiaal is . Net regtig lekker is en proe .
Wat sommer net perfek is .
Om dit te drink sommer net ñ joyful experience is .
En mens elke oomblik geniet .
Mens wens eintlik die koppie raak nooit leeg nie !
Dat mens net kan aanhou en aanhou drink ...
Elke oomblik saam met jou is vir my so ñ oomblik .
Xxx
( 10/09/2011 09h35
* vir jou , my Feëtjievrou
van jou Storieman)