Borrellag
Sien jou nimmer hartseer
hoor jou borrellag elkekeer
roep in jou wese na meer
jou pyn het heel verdwyn
jy fladder kaalvoet
deur my hart se tuin
jou lag gee nuwe krag
soos kinders lag, jou las verlig
sien ek jou beeldskone gesig
waneer jou lag aankom
die weerkaats dit oral om
die liefde waarna jy so strewe
vra en jy sal kry sê die lewe
laat my binneste bewe
diep lag is jou genesing
dit verwyder al jou kneuse
liefde vir die lewe jou leuse
© Barend van Huysen
Sien jou nimmer hartseer
hoor jou borrellag elkekeer
roep in jou wese na meer
jou pyn het heel verdwyn
jy fladder kaalvoet
deur my hart se tuin
jou lag gee nuwe krag
soos kinders lag, jou las verlig
sien ek jou beeldskone gesig
waneer jou lag aankom
die weerkaats dit oral om
die liefde waarna jy so strewe
vra en jy sal kry sê die lewe
laat my binneste bewe
diep lag is jou genesing
dit verwyder al jou kneuse
liefde vir die lewe jou leuse
© Barend van Huysen
- Attachments
- LOL.jpeg
- You don't have permission to download attachments.
- (8 Kb) Downloaded 0 times